Pages

Thursday, August 11, 2011

The me I want to be
John Ortberg
life is not what you do, but what you become
Hierdie is seker die beste handleiding wat ek gelees het wat handel oor geestelike groei.
Naas " Telling yourself the truth" ( ook op my blog) het hierdie boek die grootste invloed gehad op die manier waarop ek kyk na geestelike groei.
Wat geestelike groei is word bespreek asook valshede in ons mondering wat ons weerhou om geestelik te groei.

0 comments:

Post a Comment